JM
Johann M

1 reviews | Active since Jan 2014

14 Jul 2022, 10:49

VirSeker

Baie goeie flinke diens by VirSeker, in Afrikaans. Hulle kibbel nie en die paneelklopper het my binne 'n 2 dae nadat hulle die ys goedgekeur het ge****ak met 'n afspraak.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jul 2022, 10:51
Official
Goeie dag Johann ,

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span