DK
Danny K

1 reviews | Active since Nov 2019

07 Jul 2022, 11:11

Virseker

Absoluut n plesier om in my Moedertaal gehelp te word met vriende personeel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Jul 2022, 11:12
Official
Goeie dag  Danny ,

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span