MVWl
Mev. Van Wyk lana
1 reviews | Active since Apr 2022
25 Apr 2022, 11:12
Virseker
Ons het ongeveer 15:00 uur ingebel om geyser probleem aan te meld en teen 18:00 het ons warm water gehad. Vriendelike en flinke diens van die hele span!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 Apr 2022, 11:13Goeie dag Mev Van Wyk ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply25 Apr 2022, 11:13
Official
Goeie dag Mev Van Wyk ,