MDo
Mev. Dewet ockertedejager

1 reviews | Active since Dec 2022

08 Dec 2022, 14:07

Virseker

Ek is vreeslik gelukkig met die diens wat Virseker vir my gee, hulle is vriendelik en behulpsaam, ek kan enige tyd hulle s***el, en hul help my met graagte, hulle gee verseker die beste diens ooit, ek sal nooit skuif na 'n ander versekerings maatskappy nie, Virseker is die beste!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Dec 2022, 14:10
Official
Goeie dag Mev de Wet. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span