VIRSEKER a Rip-off
Requested a quote on a 2013 Renault Duster 1.6 dynamique. Came back with a monthly premium of over R1400pm!!! Got another quote from another well known insurance company, R873pm... How is this possible?? I'm Afrikaans and their pride their logo in "Jou versekering, Jou taal" but seems more like they trying to rip their own people off they pride themselves so boldly
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
21 Jun 2020, 09:25Hi Nico,
Dankie dat u hierdie saak onder ons aandag gebring het. Asseblief voorsien ons met jou ID nommer asook ****ak besonderhede sodat ons span u klagte kan ondersoek. Ons erken u frustrasie en verseker u dat terugvoering gegee sal word sodra ons meer inligting het. Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply21 Jun 2020, 09:25
Official
Hi Nico,

Virseker's replyOfficial
25 Jun 2020, 16:38Hi Nico,
Ons kon geen kwotasie op****r met die besonderhede verstrek nie. Jy is welkom om meer inligting te verskaf sou jy verkies.
Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply25 Jun 2020, 16:38