BS
Ben S

1 reviews | Active since Jan 2023

14 Mar 2024, 11:20

Virseker

Topklas diens in jou eie taal, wat jy verstaan en met iemand aan die ander kant wat luister en nie net 'n eie rympie afbabbel nie. Verseker by Virseker.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply14 Mar 2024, 11:25
Official
Goeie dag Mnr. Smit,

Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span 
Virseker
Virseker's reply14 Mar 2024, 11:26
Official
Hi Ben,

Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span