MKm
Mev. Kleynhans mercvdwalt

1 reviews | Active since Mar 2023

27 Mar 2023, 14:48

Virseker

Baie goeie hulp en diens ervaar. Vinnige diens ook

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply27 Mar 2023, 16:04
Official
Goeie dag Mev Kleynhans
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply27 Mar 2023, 16:05
Official
 Hi  Mev. Kleynhans 

Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer. 

 Vriendelike groete,

Die Virseker Span