HT
Hendrik T
1 reviews | Active since Jan 2010
15 Dec 2021, 09:39
Virseker
Must be the worst that I have ever encountered. Been with them for 5 years and tried to claim for a laptop that went bonkers. After they came to fetch it, I got a report that they don't pay out claims if found that hard drive was damaged by insects. Send me a long list of damages they don't pay for. Told them that even in 5 star hotels you will find the occasional ****roach, saw it myself when I stayed in one. I will NOT recommend Virseker to anyone I know. One genuine South African company ..... give give give, sorry no payouts.
Helpful (0)
Replies (7)0
Replies (7)Virseker's replyOfficial
15 Dec 2021, 14:26Hi Hendrik,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply15 Dec 2021, 14:26
Official
Hi Hendrik,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
HT
Hendrik T's updateReviewer Update
17 Dec 2021, 11:31Goeie dag
Dankie vir die epos, maar tot op hede het nog geen diensverteenwoordiger met my ****ak gemaak nie. Baie teleurstellend, baie. Sal maar weer aan "hellopeter" skryf en aan hulle meedeel die betroubaarheid van Virseker.
Elektroniese media is 'n wonderlike ding ..... jy kan daarop vertel wat gebeur het en dan moet die publiek self besluit wat goed is en wat nie. Gelukkig glo ons land nog aan vryheid van spraak en dit kan skade berokken of maak dat maatskappye/persone floreer.
Vriendelike groete
Hendrik

Hendrik T's update17 Dec 2021, 11:31
Reviewer Update
Goeie dag

Virseker's replyOfficial
17 Dec 2021, 12:17Hi Hendrik
Ons span het u probeer in die hande kry op die nommer wat verskaf is. Asseblief voorsien ons met ‘n alternatiewe nommer sodat ons span u kan help met u se versoek.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply17 Dec 2021, 12:17
Official
Hi Hendrik
Ons span het u probeer in die hande kry op die nommer wat verskaf is. Asseblief voorsien ons met ‘n alternatiewe nommer sodat ons span u kan help met u se versoek.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons span het u probeer in die hande kry op die nommer wat verskaf is. Asseblief voorsien ons met ‘n alternatiewe nommer sodat ons span u kan help met u se versoek.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
HT
Hendrik T's updateReviewer Update
17 Dec 2021, 14:05My ****ak nommer is : ***.
HT
Hendrik T's update17 Dec 2021, 14:05
Reviewer Update
My ****ak nommer is : ***.
HT
Hendrik T's updateReviewer Update
17 Dec 2021, 14:06My epos is : ***
HT
Hendrik T's update17 Dec 2021, 14:06
Reviewer Update
My epos is : ***
HT
Hendrik T's updateReviewer Update
17 Dec 2021, 14:08My ****ak nommer is soos dit op my polis is. Dieselfde geld vir my epos adres.
HT
Hendrik T's update17 Dec 2021, 14:08
Reviewer Update
My ****ak nommer is soos dit op my polis is. Dieselfde geld vir my epos adres.
Virseker's replyOfficial
17 Dec 2021, 16:43Dankie.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply17 Dec 2021, 16:43
Official
Dankie.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Vriendelike Groete
Die Virseker Span