MG
Mnr. Grobbelaar

1 reviews | Active since Oct 2022

12 Oct 2022, 20:34

Virseker

Baie goeie diens! Ek het groot waardering vir die professionele manier wat my aansluiting by verseker hanteer is.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Oct 2022, 20:38
Official
Goeie naand Mnr Grobbelaar

Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span