MLd
Mnr. Labuschagne dawie.labs

1 reviews | Active since Feb 2022

09 Feb 2022, 14:32

Virseker

Baie vriendelike en professionele diens, was opgeteken in net n paar minute en alles in Afrikaans.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Feb 2022, 16:55
Official
 Hi  Mnr. Labuschagne,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span