MLf
Me. Lessing frances

1 reviews | Active since Nov 2022

08 Nov 2022, 14:29

VIRSEKER

Melissa wat baie behulpsaam en het al my vra geantwoord. sy kon my gerus stel oor die ander goedjies wat ek ook oor bekommerd was. baie dankie puik diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2022, 14:31
Official
Hi Me. Lessing,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span