MHc
Mnr. Hendriks catrien.hendriks

1 reviews | Active since Aug 2021

19 Aug 2021, 09:20

Virseker

Die hulp wat ek van die kosultante ontvang het was hoogstaande en getuig van vriendelikheid, professionaliteit en hulpvaardigheid.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Aug 2021, 09:31
Official

Goeie dag   Mnr. Hendriks


Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.

Vriendelike Groete 
Die Virseker Span