RB
Rudi B

1 reviews | Active since Aug 2016

13 Sept 2023, 08:51

Virseker

Omdat ek afrikaans sprekend is, en ek wou van virsekering verander het , het ek dit goed gedink om n kwitasie aan te vra. Toe ek Virseker s***el , kon die vrou wat geantwoord het , glad nie afrikaans praat nie , wat n teleurstelling , vals advertensie ,,,,, ONS PRAAT JOU TAAL. Nee wat , *****ens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Sept 2023, 08:58
Official
Goeie dag Rudi,
 
Ons neem ontvangs van u klagte .
 
Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring en ons vra onverskoning . Verskaf asseblief u polis óf I.D. nommer via privaat boodskap.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.