YV
Yvonne V

1 reviews | Active since Mar 2022

14 Apr 2023, 17:15

Virseker

Het met Martin gepraat, baie behulpsaam en vriendelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Apr 2023, 17:19
Official
 
Goeie dag Yvonne.

 Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker Span