AS
Alet S

1 reviews | Active since Jul 2014

01 Oct 2021, 17:00

VirSeker

Vir my is die belangrikste vereiste om in my eie taal gehelp te word, en dit doen VirSeker verseker..!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Oct 2021, 14:14
Official
Hi Alet, 

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 

Vriendelike Groete 
Die Virseker Span