MLd
Me. Landman djmarilize
1 reviews | Active since Feb 2022
24 Feb 2022, 07:41
Virseker
Ek sal beslis Virseker aanbeveel vir familie en vriende. Dit was so maklik soos 1,2,3 en al die papierwerk was voltooi. Alles word mooi duidelik en eenvoudig verduidelik. Die konsultant was geduldig en vriendelik. Hy het my so gemaklik laat voel. Baie dankie Virseker julle is tops.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Feb 2022, 11:02Hi Me. Landman,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply24 Feb 2022, 11:02
Official
Hi Me. Landman,