1 reviews | Active since Jul 2016

28 Aug 2021, 17:02

Virseker

Virseker is die beste nog na 40 jaar se geld Morse by Santam ,baie goedkoper en baie beter diens sonder a kosultant, well done guys and girls !!!!..

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Aug 2021, 07:40
Official
Hi Thys

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span