MTr
Mev. Theron rita.neethling

1 reviews | Active since Jul 2022

13 Jul 2022, 11:34

Virseker

Ek was verbaas met die vinnige en flinke diens van Virseker. Verseker sal ek Virseker aanbeveel. Regtige baie goeie en vriendelike diens!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Jul 2022, 11:35
Official
Goeie dag Mev Theron ,
Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span