AR
Alan R

1 reviews | Active since Sept 2023

16 Jul 2024, 15:00

Virseker

Die swakste diens in die versekering bedryf. Vanoggend n boodskap deur ge e-pos. Geen reaksie of terugvoer nie. Ek weet al klaar hoe hulle gaan reageer : Jammer vir U ervaring van swak diens. Hoe kan ons U help? Nee wat, selfs in my eie taal kan hulle my nie antwoord nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Jul 2024, 15:17
Official
Goeie dag Mnr A Reed.

Ons wil graag vir u help.

Kan u asseblief vir ons laat weet na watter e-pos adres u, u navrae gestuur het en ons sal reel dat u ge****ak word.

Groete, 
Die Virseker span