MVDB
Mev. Van Den Berg

1 reviews | Active since Sept 2022

30 Sept 2022, 14:15

Virseker

Puik diens in Afrikaans. Flink en effektief. Persoon wat my gehelp het is goed opgelei en vriendelik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Sept 2022, 14:22
Official
Hi  Mev. Van Den Berg,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie en lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.