PS
Pieter S

1 reviews | Active since May 2018

15 May 2019, 07:28

Virseker

Ek het versekering by vers****ende versekeringsmaatskappye sedert 1981.Almal se diens was oor hierdie tydperk redelik gemiddeld, bietjie swakker wanneer jy eis. Maar Virseker is virseker n uitsondering. Met die afsluit van die polis verlede jaar en ook nou met n eis op my vrou se voertuig was die diens vinnig, vriendelik en professioneel.Hulle doen volledige ondersoek voor hulle eis goedkeur, maar dit is om kliente te beskem teen hoe premies.Dit kan vir sommige mense ongemaklik wees, veral as hulle nie by die polisvoorwaardes hou nie. Beryl by hulle eiseafdeling is voorwaar n ster!Dankie Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 May 2019, 08:01
Official
Dis al te lekker om die dag met sulke positiewe terugvoer te begin, baie dankie Pieter. 

Jou terugvoer beteken vir ons baie en ons deel graag jou kompliment met Beryl en span. 
Geniet jou dag. 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.