1 reviews | Active since Dec 2016

18 Dec 2019, 16:48

Virseker

Met die beurtkrag het my freezer en sy inhoud hulle alie gesien die 9de Desember. Sou die 11de terugvoer ontvang. Vandag die 18de word vir my gesê hulle kan hom vervang deur hulle vers******s vir R3200 en my bybetaling is volgens hulle R3100. wat op aarde is die use. Môre kry ek ander kwotasies. Rerig pateties.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Dec 2019, 18:47
Official
Hi Leatitia,

Ons is jammer om hiervan te hoor en will graag help.

Stuur ons asb 'n privaat boodskap met jou polis nommer sodat ons span na jou saak kan kyk en jou ****ak met terugvoer.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.