MB
Mnr. Botes

1 reviews | Active since Jun 2023

22 Jun 2023, 14:10

VIRSEKER

Ons was opsoek na beter en/of goedkoper opsies op kar versekering, en na vele oproepe en e-posse met ander versekering maatskappye was Virseker beslis die regte besluit om te neem. Hulle was profesioneel, vriendelik en ons het baie goeie diens ontvang in Afrikaans. Zaine (van Virseker) was baie behulpsaam elke keer as ons moes kommunikeer, en as ons nog vrae gehad het voordat ons die polis uitgeneem het. Dankie vir uistekende diens en ons sien uit na 'n lang verhouding met Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Jun 2023, 14:15
Official
 Goeie dag Mnr Botes. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span