DVv
DS. Victor victorgd

1 reviews | Active since Feb 2023

03 Feb 2023, 07:47

Virseker

Ek spaar letterlik R1100 per maand... my versekering verminder van R4100 na R2990. Amazing!! Die skuif was dit werd. Kom ons vertrou dit sal hou... dat premies nie verhoog nie, en diens van gehalte gelewer sal word wanneer dit nodig is. "The proof of the pudding..." Besparing van 25%!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Feb 2023, 08:04
Official
Goeie dag Mnr DS Victor Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker Span