HV
Hybrie V

1 reviews | Active since Jan 2023

30 May 2024, 19:06

Virseker

Virseker lewer verseker geen kliëntediens nie!! Wat adverteer word is nie noodwendig wat jy kry nie. Wat 'n teleurstelling!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 May 2024, 19:11
Official
Goeie dag Hybrie 

Ons neem ontvangs van u klagte en ons reel dat u so spoedig as moontlik ge****ak word.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span