PE
Pierre E

1 reviews | Active since May 2022

23 Aug 2022, 11:33

VIRSEKER

Vriendelike uitstekende diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Aug 2022, 11:35
Official
Goeie dag Pierre , 
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span