MT
Mnr. Trichard

1 reviews | Active since Nov 2023

06 Nov 2023, 09:37

Viresker 'n goeie ervaring

Dit is was die vinnigste en maklikste ervaring wat ek al gehad het oor die foon en oor E-pos. Martin se kommunikasie was duidelik en uitstekend en al my vrae was vriendelik en hulpvaardig beantwoord. Ek stel virseker voor vir enige iemand wat 'n beter premie soek of wat duidelike en verstaanbare kommunikasie wil ontvang.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Nov 2023, 09:39
Official
Goeie dag Mnr Trichard. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span