MV
Marthinus V
1 reviews | Active since May 2017
22 May 2023, 14:13
Vir Seker...Virseker...Sonder twyfel.
My interaksie met Jano by Virseker was tops. Hy was gemoedkomend, warm en menslik. Dit het nie gevoel of ek met 'n robot gesels soos deesdae die aanvaarbare standaard is nie en het my vrae met insig en entoesiasme beantwoord.
Sover Virseker se premies, doeleindes en dekking, is ek baie beïndruk, veral teenoor my huidige 'top' vers******. Ek sal definitief Virseker en hul mense vir ieder en elk wat belangstel voorstel.
Top klas julle. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 May 2023, 14:15Goeie dag Mnr M Vilonel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply22 May 2023, 14:15
Official
Goeie dag Mnr M Vilonel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
