LB
LANIE B

1 reviews | Active since Nov 2013

27 May 2022, 13:42

Vir seker Virseker

Puik diens. Uitstekende premie in vergeleke met my huidige versekering

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 May 2022, 13:59
Official
Goeie dag Lanie , 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span