JS
Jacques S

1 reviews | Active since Mar 2024

11 Mar 2024, 18:36

Vir seker sukel sukel

Ek sukel Nou Al van frydag af Om my fotos the lanai Vir my Kar maar die email wat Vir my gee was werk Nie,maak Nie saak hoe jy dit spel of tik nie.ek het Nou Al met 4 mense gepraat Al en Geen even Kan my help nie.die web site waar jy jou polis Kan bestuur en jou ID no Moet in sit en n OTP pin Moet kry werk ook Nie so.ek kanseleer my asuransie Gou Ek Gaan Nie sukel Nie🤬😡😡

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Mar 2024, 18:41
Official
Goeie dag Jacques, 

Ons is jammer om van u diens ervaring te hoor en sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om vir u te help.

Groete, 
Die Virseker Span.