AW
Ann W

1 reviews | Active since Jan 2021

01 Feb 2024, 14:03

Vir seker laat my verseker wag

Ek het nog nooit nodig gehad om te eis nie, maar ek is bekommerd oor hoe dit sal gaan . . al wat ek al van 2000 af probeer kry, is 'n plakker vir my motor om net te wys "Moenie sleep nie" Of iets dergliks. Daar moet seker so iets wees wat wys my motor is by Vir Seker verseker? Ek het al 'n paar keer ges***el en telkens is ek verseker dat ek so iets sal ontvang, maar...helaas. ek wag nog

0
Replies (3)
AW
Ann W's update01 Feb 2024, 14:04
Reviewer Update
Askuus van 2020 af, nie 2000
Virseker
Virseker's reply01 Feb 2024, 14:14
Official
Goeie dag Ann. 

Dankie dat u  vir ons ge****ak het.

Ons is jammer oor die diens wat u ontvang het en sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak.

Groete, 
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply01 Feb 2024, 14:24
Official
Goeie dag Anna,

Kan u ons asseblief van u polis- of IDnommer voorsien.

Ons tel geen polis op met u selfoonnommer of e-pos adres nie.

Groete, 
Die Virseker Span