JeLE
Jaco en Lindie Engelbrecht

1 reviews | Active since Dec 2019

10 Dec 2019, 08:27

Vir seker is Virseker die beste!!!

Baie dankie aan Virseker oor die algemeen maar spesifiek aan die volgende persone met die uitstekende hantering van ons voertuig eis : Ashleigh Hundermark - Bemarking, Cornelia Barnard - Eise, Busisiwe - Herstelwerk opvolg (ek het ongelukkig nie haar van nie). Ons besef julle is 'n slegs 'n deel van 'n wonderlike span, maar well done girls! Julle 3 spesifiek het ons deur hierdie traumatiese tyd gedra en was altyd gereed met raad en hulp. Virseker kan met reg trots wees om julle as deel van die wenspan te hê. Boonop is ons maandelikse premie bekostigbaar. Nee wat, Virseker is die beste en ons sien "vir seker" uit na 'n baie lang verbintenis met julle.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Dec 2019, 10:05
Official
Hi Jaco en Lindie,

Bankie dankie vir die mooi kompliment. 

Ons is so bly om te hoor dat ons n traumatiese tyd vir julle biekie makliker kon maak.

Lekker dag verder.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.