MDs
Mej. Don sandradon

1 reviews | Active since Apr 2023

18 Apr 2023, 17:00

Vinnige verstaanbare diens in my moeder taal.

Ek was hoogs beindruk hoe maklik en vinnig my aansluit by Virseker was. Nie net was my agent geduldig nie maar sy het seker gemaak dat ek alles verstaan. Baie dankie Virseker en sien yt na ons pad saam.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Apr 2023, 17:01
Official
Goeie dag Mej. Don.

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span