JPDP
JOHANNES PETRUS DU PLESSIS

1 reviews | Active since Aug 2009

17 Aug 2022, 10:06

Vinnige flinke effektiewe diens het dadelik geweet wat ek verlang

Vinnige flinke effektiewe diens het dadelik geweet wat ek verlang. Vyfster diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Aug 2022, 10:08
Official
Goeie dag Johannes , 
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span