AP
Arnold P

1 reviews | Active since Jun 2018

05 Dec 2025, 11:18

Vinnige , flink en vriendelike diens

Vinnige , flink en vriendelike diens. Duidelike kommunikasie en laat my gerus voel dat my versekering in goeie hande is.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Dec 2025, 11:19
Official
 
Hi  Arnold,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.