JB
Jacques B

1 reviews | Active since Nov 2017

14 Feb 2024, 08:14

Vinnige, flink diens

Ek het die oproep sekondes na ek die navraag gedoen het, ontvang. Virseker konsultant was behulpsaam en het al my vrae geduldig beantwoord. Vriendelike, vinnige, flink diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Feb 2024, 08:18
Official
Hi Jacques,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span