LB
Leonor B

1 reviews | Active since May 2013

02 Feb 2026, 10:41

Vinnige en vriendeli...

Vinnige en vriendelike diens sal mense aanbeveel om by Verseker aan te sluit

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Feb 2026, 10:43
Official
Goeie dag   Leonor,
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.