MMi
Me. Moolman ilseadele

1 reviews | Active since Oct 2023

31 Oct 2023, 11:54

Vinnig en doeltreffende diens.

Hulle help vinnig in my eie taal. Dis net n plesier om hulle dienslewering te ervaar.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Oct 2023, 11:57
Official
Goeie dag Me Moolman. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker- Span