JJ
Juan J
1 reviews | Active since Mar 2026
17 Mar 2026, 15:12
very good insurance, not only do they kekel in my language but the service is amazing
very good insurance, not only do they kekel in my language but the service is amazing. i have not had service like this before, affordable and extremely reliable. ive had no issues at all and i have claimed before which was such a simple easy process. they listened to my service request and followed it exactly. everytime i needed them to show me their colors, they did and they were bright. they stood by me when i needed them most and that is the best i can hope for.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Mar 2026, 15:16Hi Juan,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u so ’n uitstekende ervaring het — van diens in u eie taal, tot bekostigbare en betroubare dekking. Dit beteken baie vir ons dat u nog nooit probleme gehad het nie en dat die eisproses eenvoudig en maklik was.

Ons waardeer dit opreg dat ons elke keer aan u verwagtinge kon voldoen en by u kon staan wanneer u ons die nodigste gehad het. Dankie dat u u ervaring met ons deel!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Die Virseker Span.
Virseker's reply17 Mar 2026, 15:16
Official
Hi Juan,