AR
Amelia R

1 reviews | Active since Jul 2021

16 Aug 2022, 06:24

Very friendly servic...

Very friendly service and overall positive, only downside is waiting long for claims to be paid out

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Aug 2022, 08:35
Official
Goeie dag Amelia , 
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons is baie jammer vir die vertraging in ons eise span , maar ons is bly om te hoor dat u geassisteer is .
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span