CN
Chrizelda N
1 reviews | Active since Feb 2018
17 Jan 2019, 10:47
Very Bad Service
Phoned on the 15/01/19 to cancel my Insurance due to the increase.
Today on 17/01/19 still no phone call.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
17 Jan 2019, 12:58Ons erken ontvangs van jou klagte.
Soos met ons verteenwoordiger bespreek bevestig ons dat jou polis effektief gekanseleer is. Ons is jammer dat ons jou nie n beter premie kon offer nie en wens jou alle sterkte voorspoed vir die toekoms.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply17 Jan 2019, 12:58
Official
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Soos met ons verteenwoordiger bespreek bevestig ons dat jou polis effektief gekanseleer is. Ons is jammer dat ons jou nie n beter premie kon offer nie en wens jou alle sterkte voorspoed vir die toekoms.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
Soos met ons verteenwoordiger bespreek bevestig ons dat jou polis effektief gekanseleer is. Ons is jammer dat ons jou nie n beter premie kon offer nie en wens jou alle sterkte voorspoed vir die toekoms.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
CN
Chrizelda N's updateReviewer Update
17 Jan 2019, 13:42Wag nogsteeds vir die epos wat gestuur sou word na die telefooniese gesprek?
CN
Chrizelda N's update17 Jan 2019, 13:42
Reviewer Update
Wag nogsteeds vir die epos wat gestuur sou word na die telefooniese gesprek?
Virseker's replyOfficial
25 Jan 2019, 14:44Terugvoer:
Soos bespreek ondervind ons n probleem om die brief aan jou te stuur, die fout is aan ons kant ons is besig om daaraan te werk. Ons stuur vir jou die brief so gou as moontlik.
Dankie dat jy verstaan.
Groete,

Virseker's reply25 Jan 2019, 14:44
Official
Terugvoer: