AB
Aggro B
1 reviews | Active since Sept 2015
25 Aug 2020, 14:24
Verwyder Foutiewe Polis
'n Maand gelede het julle stelsel besluit om vir my 'n nuwe polis nommer te genereer terwyl my ou polis my ientlike aktiewe polis is.
Nou het ek 2 polisse op my profiel. Ek wil graag die polis wat verkeerdelik gegeneer is nie weer op my profiel sien nie.
Het al 2 keer ingeskryf om die uit te sorteer en is geignoreer beide male.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
25 Aug 2020, 15:16Hi Talon,
Ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed.
Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak.
Vriendelike groete

Die Virseker-span
Virseker's reply25 Aug 2020, 15:16
Official
Hi Talon,
Ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed.
Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak.
Vriendelike groete
Ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed.
Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak.
Vriendelike groete
Die Virseker-span
Virseker's replyOfficial
28 Aug 2020, 09:21Hi Talon,
Dankie dat jy die saak onder ons aandag gebring het.
Ons kan bevestig dat ons Kliënte Diens afdeling probeer het om ****ak te maak maar u was nie beskikbaar nie.
Ons het dus die uitkoms via epos gestuur en vertrou u is teverde met die uitkoms.
Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply28 Aug 2020, 09:21