MVL
Mnr. Van Loggerenberg

1 reviews | Active since Sept 2022

30 Sept 2022, 18:37

Versekeringseis Virseker

My versekeringseis is flink en vinnig telefonies hanteer - sonder enige vorms wat ingevul moet word. Personeel baie vriendelik, professioneel en hulpvaardig. Binne twee dae was alles afgehandel en op dag 3 was my nuwe vrieskas op sy plek in die kombuis!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Sept 2022, 19:07
Official
Goeie dag Mnr van Loggerenberg. Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.

Vriendelike groete,

Die Virseker span