MV
Mev. Visser

1 reviews | Active since Feb 2022

18 Feb 2022, 19:34

Versekerings polis

Raymond het my goef gehelp, verduidelik en hy was baie geduldig. Ek is baie tevrede met diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Feb 2022, 12:34
Official
Hi Mev. Visser,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span