MH
Mnr. Harmse

1 reviews | Active since Feb 2023

18 Feb 2023, 08:24

Versekering alomvattend

Uitstekende telefoniese diens gelewer deur julle Kyle v/d Merwe. Weereens baie dankie vir julle geduld.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Feb 2023, 08:29
Official
 Goeie dag Mnr. Harmse. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span