MVWj
Mev. Van Wieren jeanmarieforeman

1 reviews | Active since Mar 2023

30 Mar 2023, 13:16

Versekering

Ek en my man was gelukkig met hulle diens en hulp hulle antwoord graag al jou vrae

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Mar 2023, 13:19
Official
Goeie dag Mev. Van Weiren,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span