MAa
Mnr. Abrahams abrahamsjohn
1 reviews | Active since Feb 2022
22 Feb 2022, 15:01
Versekering
Graag wil ek net baie dankie se vir die vriendelike en onbaatsigtige bystand met u produk wat ek Al baie Jared gesoek het. Vanaf ek met u personeel in verbinding was, tot ek die produk my eie gemaak het, was mos nou Soos diens in ons land behoort te wees!! Nogmaals dankie👌 S.Abrahams
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Feb 2022, 20:07Hi Mnr. Abrahams,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply22 Feb 2022, 20:07
Official
Hi Mnr. Abrahams,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
