JJ
Jan J
1 reviews | Active since Aug 2014
30 Apr 2023, 10:12
Versekering
Aanpassing van premie verander na beter premie was vinnig. Het ongelukkig net 1 van 2 polisse gestuur na aanpassing anders was dit 5/5
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 Apr 2023, 10:17 Goeie dag Jan
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply30 Apr 2023, 10:17
Official
Goeie dag Jan
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
