MVa
Mev. Venter anitaventer

1 reviews | Active since Mar 2023

28 Mar 2023, 10:30

VERSEKERING

Baie dankie Werner dat jy alles so mooi en duidelik aan my verduidelik het. Baie dankie ook aan al jou geduld en vriendelikheid

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Mar 2023, 10:31
Official
Goeie dag Mev. Venter,
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span