MVS
Me. Van Schalkwyk

1 reviews | Active since Apr 2023

20 Apr 2023, 12:19

Verseker se puik diens

Janho se diens was vinnig, behulpsaam, vriendelik en sommer net lekker in my taal.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Apr 2023, 12:25
Official
Goeie dag Me Van Schalkwyk. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker -span